Promotions

 

SLUIT GRATIS AAN*

AS JY 'N SAK KRUIDENIERSWARE SKENK.

Met Curves kan jy fiks word, pret hê en jou gemeenskap help.

Help jouself om fiks te raak en help terselfdertyd plaaslike welsynsorganisasies.

 

 

 

Curves is 'n prettige, vinnige, effektiewe en bekostigbare antwoord vir 'n gesonder lewenstyl - jy het net 'n 30-minute oefensessie drie keer 'n week nodig.  Jy kan peil trek op die leiding van 'n behulpsame oefenprogram-afrigter en die ondersteuning van jou medelede in ons vriendelike klubs eksklusief vir vroue.
*Kosdonasie aan plaaslike welsynsorganisasie soos bepaal deur klub.Aanbod geldig vir eerste-besoek aansluiting, minimum 12 maande debietorder.Slegs nuwe lede.Nie geldig met enige ander aanbod.Slegs geldig by deelnemende klubs van 1 - 31 Maart 2010.© 2010 Curves Internasionaal Geïnk

Print Promotion